| Modulekode | AFT 759 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Deel 1: Teoretiese komponent: die navorsingsproses (van navorsingsvoorstel tot navorsingsverslag: probleemidentifisering en -formulering, ontwikkeling van hipotese, insameling en interpretasie van data, ens); die gebruik van elektroniese hulpmiddels en bronne in navorsing, plagiaat en kopieregaangeleenthede. Deel 2: Toepassing: 'n Navorsingsprojek van beperkte omvang waarin die metodologiese beginsels van navorsing toegepas word. 'n Navorsingsvoorstel moet aan die studieleer vir goedkeuring voorgelê word. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels en Afrikatale aangebied |
| Akademiese organisasie | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App